Welkom by Laerskool Handhaaf
Waar leerders hul potensiaal kan verwesenlik
Hier kweek ons nie net kennis nie, maar ook karakter. Ons is ’n trotse Afrikaanse gemeenskapskool in Uitenhage waar elke leerder geleenthede kry om te groei, ontdek en presteer.
By Laerskool Handhaaf skep ons ’n veilige en ondersteunende leeromgewing waar elke kind se unieke potensiaal ontwikkel word – akademies, sportief, kultureel en persoonlik. Saam met ons toegewyde personeel, betrokkenheid van ouers en ‘n sterk gemeenskapsgees, lê ons ‘n stewige grondslag vir ‘n blink toekoms.
ONS PRESTEER!
WAT MAAK ONS UNIEK?
Ons bied ’n verskeidenheid sport- en kultuuraktiwiteite aan om leerders te help om hul talente te ontwikkel.
Ons klaskamers is toegerus met moderne tegnologie om leer te verbeter.
Ons moedig leerders aan om deur verskeie uitreikprojekte aan die gemeenskap terug te gee.
Kontak Ons
041 992 1423 | |
kantoor@handhaaf.co.za | |
Channerstaat, Janssendal, Kariega, 6229 |
Skoolure
Graad 1 - 2: | 07:30 – 12:40 |
Graad 3 - 7: | 07:30 – 14:20 |