Ondersteunersklub
Die Ondersteunersklub bied 'n verskeidenheid produkte aan waarmee jy jou ondersteuning vir die skool kan wys – van klere en bykomstighede tot praktiese items vir elke dag.
Alle opbrengste gaan direk terug in projekte wat ons leerders en skoolgemeenskap bevoordeel. Kom kyk wat beskikbaar is en help ons om 'n verskil te maak. Jou betrokkenheid beteken meer as wat jy dink!
Laat weet ons oor watter items en hul hoeveelhede u navraag wil doen
Kontak Ons
041 992 1423 | |
kantoor@handhaaf.co.za | |
Channerstaat, Janssendal, Kariega, 6229 |
Skoolure
Graad 1 - 2: | 07:30 – 12:40 |
Graad 3 - 7: | 07:30 – 14:20 |