Laerskool Handhaaf
Volg Ons
eenheid en trots uitbeeld" alt="" data-sources="img/c/201/90/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 90w, img/c/201/138/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 138w, img/c/201/190/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 190w, img/c/201/320/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 320w, img/c/201/480/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 480w, img/c/201/640/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 640w, img/c/201/800/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 800w, img/c/201/1024/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 1024w, img/c/201/1280/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 1280w, img/c/201/1680/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 1680w, img/c/201/1980/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-kinders-voor-skool-geboue.jpg?v=1756717526 1920w">

Skooldrag wat eenheid en trots uitbeeld

Skooldrag

Ons leerders dra hul skooldrag met trots.

Somersdrag

Meisies

  • Handhaaf Skoolrok
  • Wit kortmou oopnekhemp
  • Kort wit sokkies
  • Swart skoolskoene
  • Trui, “ Pull over” of Skoolbaadjie - Opsioneel
  • Sweetpakbaadjie (Slegs Gr. 1-3) - Opsioneel

Seuns

  • Grys broek (kort of lank)
  • Wit kortmou oopnekhemp met sakwapen
  • Skoolkouse
  • Swart Skoolskoene
  • Trui, “Pull over” of Skoolbaadjie - Opsioneel
  • Sweetpakbaadjie (slegs Gr. 1-3) - Opsioneel

Wintersdrag

Meisies

  • Kort- of Langmou Winter skoolhemp
  • Groen Rok / Grys Broek
  • Das
  • Lang, Grys Kouse
  • Sweetpakbaadjie (Slegs Gr. 1-3),
  • Skooltrui Of "Pull-over"
  • Groen Skoolbaadjie - Opsioneel
  • Swart skoolskoene

Seuns

  • Kort- of langmou winter skoolhemp
  • Lang of kort grys broek
  • Das
  • Lang, Grys Kouse
  • Sweetpakbaadjie (slegs Gr. 1-3)
  • Skooltrui of "Pull-over"
  • Groen Skoolbaadjie - Opsioneel
  • Swart skoolskoene

Hare

Seuns

  • Geen dubbelsnit haarstyle nie, d.w.s. die hare moet geleidelik opgesny word – nie kort om die ore en nek en dan ‘n ‘walletjie’ nie.
  • Geen ‘kloskuifie’ nie, d.w.s. baie kort oral gesny maar met ‘n kloskuif.
  • Geen patrone mag in seuns se hare en ooghare geskeer word nie. 
  • Geen “comb over” haarstyle nie – baie kort langs die kant en lank bo.
  • Geen juweliersware behalwe swart, silwer of goue horlosies wat nie kan bel of aan die internet gekoppel word en “Medic Alert”-kettinkies mag gedra word nie. 
  • Geen juweliersware behalwe horlosies en “Medic Alert”-kettinkies mag gedra word nie.
  • Geen dekoratiewe tandvulsels of versierings nie.

Meisies

  • Harde of dun sagte “Alice Bands” – toepaslike groen en swart.
  • Rekbare haarband – Slegs toepaslike groen of swart – nie breër as 3 cm nie. Geen bruin of wit nie en slegs die standaard rekmateriaal – geen blinkers, patrone of gehekel nie.
  • “Scrunchies” – toepaslike groen
  • Haarlinte – toepaslike groen
  • Haarrekkies – toepaslike groen of swart
  • Knippies - slegs toepaslike groen, swart of silwer.
  • ''Grips'' slegs swart en goud.
  • Geen haarknippe word toegelaat nie.
  • Geen kraletjies of versierings in "braids" nie.
  • Geen skuins poniesterte of skuins vlegsels nie.
  • Bob of Chinese Bob haarstyle moet netjies gehou word met geen hare wat in die gesig val of aan die hemp se kraag raak nie.
  • Geen “comb over” haarstyle nie – baie kort langs die kant en lank bo.
  • Geen “undercut” haarstyle nie.
  • Wanneer ‘n kuif platgedruk word, mag dit nie aan die leerders se ooghare raak nie.
  • Geen juweliersware behalwe swart, silwer of goue horlosies wat nie kan bel of aan die internet gekoppel word en “Medic Alert”-kettinkies mag gedra word nie en slegs een paar gewone ronde goue of silwer oorkrabbertjies (“studs”) sonder blinkers of diamante word toegelaat. Geen ringetjie oorbelle word toegelaat nie.
  • Geen dekoratiewe tandvulsels of versierings nie.

Sportdrag

Daaglikse oefen- en LO-drag

Seuns

  • Groen, wit of geel t-hemp
  • Swart of wit PT-broek

 

Meisies

  • Groen of geel t-hemp
  • Geen wit t-hemde nie
  • Handhaaf sportbroek
Vanaf 2026 is nuwe sportdrag verpligtend.

Klerewinkel:

Ons het 'n klerewinkel wat nuwe en tweedehandse items teen billike pryse verkoop.  (Tweedehandse pryse slegs in die winkel beskikbaar)

 

Kontant, EFT en kaartbetalings word aanvaar.

 

Oop Weeksdae

07:00 - 10:00


Sekere items slegs by Symara op Despatch beskikbaar.  Alle netbal en atletiekklere is slegs te koop by Symara.

Wys op Kaart

Truie

Langmoutruie
66cmR240
71cmR240
76cmR280
81cmR280
87cmR280
92cmR320
97cmR320
Oortrektruie
66cmN/A
71cmR260
76cmR290
81cmR290
87cmR290
92cmR330
97cmR330

Sweetpakke

GrooteTopsBroekeVolledig
4-6 jaarR320R190R510
6-8 jaarR320R190R510
8-10  jaarR330R190R520
10-12 jaarR330R190R520
13-14 jaarR350R190R540
XSR350R190R540
SR370R190R540
MR370R200R570
LR370R200R570
XLR390R200R590

 

Sporthemde
R90 elk
Dogters Sportbroekies
R140 elk
Dogters "Tights"R110 per paar
Krieketkouse
R80 per paar
PetteR130 elk
SkooltasseR670 elk
SkoolkouseR65 per paar
SkooldasseR90 elk
Sakwapens (Aanstryk)R55 elk

Sportsakke slegs by Pro-Ecclesia te koop.

*Pryse geldig vanaf 1 Oktober 2024

Kontak Ons

041 992 1423
kantoor@handhaaf.co.za
Channerstaat, Janssendal, Kariega, 6229

Skoolure

Graad 1 - 2:07:30 – 12:40
Graad 3 - 7:07:30 – 14:20

Volg Ons

Die gebruik van hierdie webwerf beteken dat u die voorwaardes aanvaar | Kopiereg © 2025 Laerskool Handhaaf, Uitenhage, South Africa
Aangedryf deur Webpro | Gemaak deur IT Design
Bo
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...