Laerskool Handhaaf
Volg Ons
van groei en toewyding" alt="" data-sources="img/c/181/90/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 90w, img/c/181/138/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 138w, img/c/181/190/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 190w, img/c/181/320/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 320w, img/c/181/480/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 480w, img/c/181/640/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 640w, img/c/181/800/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 800w, img/c/181/1024/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 1024w, img/c/181/1280/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 1280w, img/c/181/1680/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 1680w, img/c/181/1980/jpg/laerskool-handhaaf-uitenhage-geskiedenis.jpg?v=1756717527 1920w">

’n Ryk erfenis van groei en toewyding

'n oorsig van Ons Skool se Gedenkwaardige Oomblikke

1905

OorsprongMej. Jordan stig 'n "opleidingsklas" vir onderwysers aan Riebeek Kollege, Uitenhage.

1919 - 1920

Kollege-gebouDie kollege-gebou in Hoogstraat word in 1919 gebou en in Mei 1920 in gebruik geneem.

1922

Aanbeveling vir EenmanskoolMej. Powis stel voor dat 'n model-eenmanskool vir onderwyseropleiding begin word.

7 Oktober 1924

Eerste EenmanskoolDie droom van mej. Powis word verwesenlik. Mej. H.A. van Rooyen word aangestel as die enigste onderwyser.

Desember 1924

NaamgewingDie skool word hernoem na Laerskool Jordan, ter ere aan mej. Jordan.

1931 - 1932

BestuursveranderingMej. van Rooyen bedank en mej. Magennis neem oor as skoolhoof met 44 leerders en 2 personeellede.

1937 - 1966

Parallelmedium-onderrigLaerskool Jordan funksioneer as 'n parallelmedium skool.

1965

UittredeMej. Magennis tree af na 34 jaar as skoolhoof.

Januarie 1967

Afrikaans-mediumDie skool word eentalig Afrikaans.

30 November 1967

SkoolliedDie huidige skoollied word in gebruik geneem.

9 Februarie 1968

NaamsveranderingLaerskool Jordan word hernoem na Laerskool Handhaaf.

1968 - 1976

Simboliek en GeboueDie skoolwapen en nuwe drag word bekendgestel. Die bou van die huidige gebou begin.

17 Junie 1977

Groot Trek685 leerders en 33 onderwysers verhuis van Hoogstraat na die nuwe perseel in Channerstraat.

18 Oktober 1977

Amptelike InwydingDie nuwe skoolgebou word amptelik ingewy deur Mnr. P.S. Meyer.

1996

Koshuis gestig

2004

KlubhuisKlubhuis word gebou

2010

PawiljoenPawiljoen word gebou

2021

Begin met Gr. R Levyvale Graad R word deel van Handhaaf en kry 'n nuwe naam - Handhaaf Pikkies

2024

100 Jaar!Handhaaf vier 100 jaar

Leiers deur die Jare

Die trots en leiding van Laerskool Handhaaf se hoofde vanaf 1932

 

Mej. Magennis
Januarie 1932 - Desember 1965
Mnr. Guillaume van Niekerk
Januarie 1966 - Junie 1975
Mnr. Dawid Botha
Januarie 1976 - Desember 1979
Mnr. Laurie Hoon
April 1980 - April 1986
Dr. Johan Roux
Januarie 1987 - Desember 1987
Mnr. T.C. Botha
1 April 1988 - 31 Julie 2002

Mnr. P.J Hugo

1 Januarie  2004 - 31 Januarie 2023

Mnr. N. Loock

1 Januarie 2023 - huidiglik

Kontak Ons

041 992 1423
kantoor@handhaaf.co.za
Channerstaat, Janssendal, Kariega, 6229

Skoolure

Graad 1 - 2:07:30 – 12:40
Graad 3 - 7:07:30 – 14:20

Volg Ons

Die gebruik van hierdie webwerf beteken dat u die voorwaardes aanvaar | Kopiereg © 2025 Laerskool Handhaaf, Uitenhage, South Africa
Aangedryf deur Webpro | Gemaak deur IT Design
Bo
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...